Mother Of The Bride

Buy Now

Testimonials

Baie dankie Minnie vir jou uitstekende diens.  Ek het my kant baadjie ontvang - so pragtig en van hoogstaande gehalte!  Baie danie ook vir die mooi opmaak van die pakkie en die baie handige geskenkie daarby. Jy het my aankope so baie spesiaal gemaak!!

Amelia Breytenbach

n Wow oomblik toe ek my pakkie oopmaak! My rok is pragtig! 
Baie dankie Minnie vir puik diens!

Etricia de Bruin

Baie, baie dankie vir julle absolute puik diens en die omgee manier waarop julle kliente hanteer.... verpakking is met groot liefde gedoen....en ook n bederfie daarby...sal weer van julle dienste gebruik maak. Liefde x

Elmarie du Toit

Thanks so much for my outfit and the excellent service. Fantastic. U come highly recommended.

Colette Klaasens

So baie dankie vir pragrige rok! Van my eerste kontak met jou totdat ek die pakkie in my hand gehou het, kan ek net se 10 sterre. Jou vriendelikheid en terugvoer is puik.  Die gehalte van die klere is baie goed. Ek sal beslis gereeld by jou bestel. n Mens is maar altyd skepties om aanlyn  ens. te bestel, maar kliente kan maar met n geruste hart by jou bestel.  Baie dankie.

Sonja Scheepers

Baie baie dankie ek is so tevrede met my pakkie.  Dankie vir al die moeite met die meet en pas perfek. Ek sal beslis weer bestel.  Baie goeie diens....

Collin Retha Dearlove

My goedjies gaan optel.  Baie dankie vir die mooi klere.  Ook die verpakking, is so mooi gedoen, sien die moeite wat gedoen word met die geskenkie ook binne.  Sal beslis weer bestel.  Was maar bang maar kwalitiet van hoe gehalte!!!!!!!!

Nancy de Klerk

Ek was versigtig om per telefoon en volgens n foto op Facebook n pakkie vir n spesiale geleentheid te koop.  Minnie se diens en die klere se gehalte is fantasties. Binne twee dae het die koerier die pakkie in Potchefstroom afgelewer en dit het perfek gepas.  Kan Minnie en M-Fashions beslis aanbeveel.

Mary-Ann Herselman

I absolutely love dealilng with M-Fashions.  Minnie thank you so much you are an absolute ....  very #happycustomer.

Marcia Thompson Wessels